Dr Carin Strydom

--:--
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor die vier hoekstene van ‘n suksesvolle SMME tydens ‘n moeilike ekonomiese periode.
21 Feb 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Gustav Gous: eer en hanteer verskille

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Eer en hanteer julle verskille.”
3 Dec 10AM 5 min

Wynand du Preez - Werp jou brood op die water

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Werp jou brood op die water” uit Prediker 11:1
3 Dec 9AM 4 min

Dr Gustav Gous: Gee Graag

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Gee graag."
26 Nov 10AM 2 min

As klippe en diere self kon praat

Janine gesels met Dr Johan Smit (Hidrologiese Geoloog) en Dr Emil du Plessis (Veearts) oor hoe die klippe en die diere die waarheid van die Skepping skree aan die wat die waarheid wil hoor.
21 Nov 9AM 24 min