Rudi Muller het by Johann Els in sy ateljee kom kuier en die manne het heerlik gesels oor sy liefde vir Jesus, sy bediening en sy nuwe lied "We'll rise".
4 Apr 2024 10AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
Johann Els gesels met Retief Burger. NuweLof is ‘n Aanbiddingsbeweging van bekendes soos Retief, Louis Brittz, Stass van Onbeskaamd, Zaretha, Stella ens wat saam nuwe Afrikaanse Lof en Aanbiddingsliedere vir kerke skryf. Die nuutste een is perfek vir Paasfees. Retief sing hom en sy naam is “God geseënde Kruis” en…
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Tiende is nie belasting betaal nie” uit 2 Kor 9.
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Boots en all uitverkoop” uit 2 Kor 4:15
Johann Els gesels met Michelle Eybers met haar Geel Vellies bediening. Sy is die spreker by Oos-Rand Herlewing Sentrum Brakpan se damesoggend die 28ste Maart, juis omdat sy ‘n kragtige, bemoedigende getuienis het, wat sy dan vanmiddag met ons deel.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.