Julita Kok oor Kim Walker Smith

Loading player...
Dan gesels ons met Julita Kok van Itickets oor die komende Kim Walker Smith toer na SA in Junie, en hoe Radiokansel ook daarby betrokke is as mediavennoot.
18 Apr 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: die hoofdoel van die mens

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die "Hoofdoel van die mens" hier op aarde, en verwys na Ps 16:8, 1 Kor 10:31 en Ef 1:4
13 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories: Klein goedjies

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Klein…
13 Feb 10AM 6 min