Romeine 1:20 - God openbaar in die Kwikkie

--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor die Kwikkie, waarvoor een van ons luisteraars gevra het.
30 Apr 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
3 May 1AM 19 min

Jaco Strydom: Jou eie balk

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Jou eie balk.”
30 Apr 1AM 2 min