Dr Caroline Leaf at the Rewire Your Brain conferences

--:--
Janine van Niekerk speaks to Dr Caroline Leaf about the Rewire Your Brain conferences in SA.
1 May 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rika van Wyk getuienis

Janine van Niekerk gesels met rika van Wyk oor haar getuienis saam met Jesus deur die lewe.
16 May 2AM 20 min

Lynette Beer: Krag in perspektief

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Krag in perspektief” uit Spreuke 29:18 en Numeri 13.
16 May 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Bidsprinkaan

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak de Villiers Davel oor die Bidsprinkaan, in Engels…
14 May 1AM 9 min

Jaco Strydom: Om geseënd te wees.

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Om geseënd te wees.”
14 May 1AM 2 min