Wynand du Preez: Ryk en arm is gelyk
--:--
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Ryk en arm is gelyk” uit Spreuke 22:2