Jaco Strydom: Om geseënd te wees.

--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Om geseënd te wees.”
14 May 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Yolanda Steyn - Die Stal

Janine van Niekerk gesels met Yolanda Steyn. Sy is een van die Top 6 finaliste vir die Pitch Your Business kompetisie en vertel ons meer oor Die Stal Bediening en hoe sy al vir 25 jaar saam met haar perde bedien.
31 Oct 2AM 20 min

Kasi Worship hits Mamelodi 30 Nov

Janine van Niekerk is speaking to JRoss, Darryll Hardy and Retief Burger about winning back the soul of the land of Melodies... Mamelody, with worship, on the 30th of November.
30 Oct 1AM 21 min

Huweliksfokus: Vergifnis is die sleutel in jou hand

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Vergifnis is die sleutel in jou hand.”
30 Oct 1AM 4 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Visarend

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Voëlkenner, Andrew buitendach oor die Visarend en wat die Here…
29 Oct 1AM 6 min