Garsies stap met integriteit

Loading player...
Dan gesels ons met Garsfontein se onderhoofseun en -meisie (dis nou James Schnetler en Carmia Hartman) sowel as Jana Schnetler van hulle skool se "Ma's wat omgee" bidgroep, oor die #stap-met-integriteit-week wat hulle by hulle skool aanbied en die hart daaragter.
13 Jun 2024 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in Salie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Natuurwetenskaplike Kobus Coetzee die wonder van die lekkerruik “Salie”.
8 Sep 1AM 5 min

Jaco Strydom - Om iets NIE te doen nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Om NIE iets te doen nie” uit Jakobus 4:17
8 Sep 1AM 1 min

JRoss - New Creation

Janine van Niekerk speaks to mover and shaker for Kingdom... JRoss, about his new single, New Creation.
26 Aug 1AM 22 min