Ps Japie Venter: Teenwoordige Pa's

--:--
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Teenwoordige Pa’s” uit KOLOSSENSE 3:21 AFR53‬
"Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie."
25 Jun 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: die rebel in my

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die…
18 Jul 11AM 6 min

Ps Japie Venter - Jesus is groter as jou storms

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jesus is groter as jou storm.” Uit MATTEUS 8:26 NLV "Maar Jesus sê vir hulle: “Waarom is julle so verskrik? Is julle geloof dan regtig so klein?” Daarna het Hy opgestaan, die…
16 Jul 11AM 3 min

Wynand du Plessis - Jou vreugde lê by die Here

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Jou vreugde lê by die Here” uit Ps 112.
16 Jul 10AM 5 min