Johann Els gesels met een van ons luisteraars, Johan Nothnagel, oor hoe die Here hom gaan haal het op ‘n donker plek van sonde en vrees, en sy lewe omgedraai het
30 Jul 2024 10AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Tiende is nie belasting betaal nie” uit 2 Kor 9.
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Boots en all uitverkoop” uit 2 Kor 4:15
Johann Els gesels met Michelle Eybers met haar Geel Vellies bediening. Sy is die spreker by Oos-Rand Herlewing Sentrum Brakpan se damesoggend die 28ste Maart, juis omdat sy ‘n kragtige, bemoedigende getuienis het, wat sy dan vanmiddag met ons deel.
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “Hard werk, hard rus.”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.