Marie Sukers veg vir Goddelike geregtigheid

Loading player...
Dan gesels ons met Marie Sukers wat in die verlede in die Parlement gedien het, maar nou bekend staan as ‘n kampvegter vir Goddelike geregtigheid in haar gemeenskap.
5 Sep 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Belasting is sensitief

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Belasting is sensitief” uit Matt 22
17 Jun 10AM 4 min

Ilse Roux oor 'n Bybelse vas

Wynand Rossouw gesels met skrywer Ilse Roux, oor haar tweede boek, Die Bybelse Vas; iets waaroor kerke nie graag preek nie.
11 Jun 10AM 19 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
11 Jun 11AM 5 min