Jannie Putter: Gee jou sorge vir die Here

Loading player...
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Gee jou sorge vir die Here” uit Ps 115
12 Sep 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Pitch Your Business Top 13 - Mari Mavrodaris

Johann Els is speaking with Mari Mavrodaris about her business, House of Helev (Natural Skincare), which is currently featuring in the top 13 of the national Pitch Your Business competition.
11 Aug 10AM 6 min

Kalaharistories - Wandel

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wandel” uit Gen 5:23 en Gen 6:9.
13 Aug 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - die motief is die evangelie

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, die evangelie as motief te hê vir ons aksies.
11 Aug 10AM 4 min

Huweliksfokus: Het julle vergeet hoe om te lag

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Het julle vergeet hoe om te lag?” uit Spreuke 17:22
12 Aug 10AM 4 min