Johan Eloff oor die Roof-a Ruff inisiatief

Loading player...
Johann kuier met Johan Eloff oor hulle nuwe Roof-a-Ruff Sleeper inisiatief om waardigheid e te herstel by mense wat noodgedwonge op ons strate moet slaap. Isaiah 58:7-8 ... “and to provide the poor wanderer with shelter ... and your healing will quickly appear”
21 Jan 2025 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Eer die armes

Elke week het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Eer die armes” uit Spreuke 14:31
4 Jun 11AM 4 min

Kalaharistories- 4 woorde van hoop

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “4 Woorde van Hoop” uit 1 Kor 15:55
4 Jun 11AM 2 min

Paul Loots en die komberse vir Danville

Johann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het betrokke geraak by ‘n bediening in Danville (Heal the Land Westerngate) waar hy o.a. die klank weekliks doen…
2 Jun 10AM 12 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom.
2 Jun 11AM 5 min