Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “Volgens jou geloof.”
25 Mar 2025 11AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Johann Els gesels met Michelle Eybers met haar Geel Vellies bediening. Sy is die spreker by Oos-Rand Herlewing Sentrum Brakpan se damesoggend die 28ste Maart, juis omdat sy ‘n kragtige, bemoedigende getuienis het, wat sy dan vanmiddag met ons deel.
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “Hard werk, hard rus.”
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 13:37 wat praat oor hoe geskiedenis die Here se getroudheid en Goddelikheid bewys.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.