Huldeblyk aan Dr Johan Pienaar

Loading player...
Ons bring hulde aan die lewe en nalatenskap van Dr Johan Pienaar . Dr Pienaar, 'n geliefde kollega en vriend van Radiokansel, het diep spore getrap as prediker, mentor, en geestelike leier. Sy jarelange betrokkenheid by Radiokansel het hom geliefd gemaak onder ons luisteraars as 'n uitnemende verkondiger van God se Woord.

Ons deel herinneringe aan sy passie vir die liefde van God, die genade van Jesus Christus, en die krag van die Heilige Gees. Luister saam na stories van sy bediening, sy leierskap, en die waardes wat hy nagelaat het.
22 May 2025 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Pitch Your Business - Tapiwa Mtetwa

Janine van Niekerk is speaking to Tapiwa Mtetwa as a top 20 finalist in the Pitch Your Business Competition - He presents Digitalisation and In-School Entrepreneurship programs to schools.
22 Jul 8AM 16 min

Retief Burger en Ilan van Staden - Als Wat Lewe

Janine van Niekerk gesels met Retief Burger en Ilan van Staden oor hulle nuwe lied, Als wat Lewe, en ook oor hulle persoonlike ervaring van die voorreg van dissipelskap in die kerk.
22 Jul 1AM 18 min