Rom 1:20 - God openbaar in die Rooibekrenostervoël.

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik ons voelkundige, Andrew Buitendach wat die Here omtrend Homself openbaar in die Rooibekrenostervoël.
10 Jun 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Pitch Your Business - Tapiwa Mtetwa

Janine van Niekerk is speaking to Tapiwa Mtetwa as a top 20 finalist in the Pitch Your Business Competition - He presents Digitalisation and In-School Entrepreneurship programs to schools.
22 Jul 8AM 16 min

Retief Burger en Ilan van Staden - Als Wat Lewe

Janine van Niekerk gesels met Retief Burger en Ilan van Staden oor hulle nuwe lied, Als wat Lewe, en ook oor hulle persoonlike ervaring van die voorreg van dissipelskap in die kerk.
22 Jul 1AM 18 min