Pitch Your Business - Riana Robinson

Loading player...
Dit is mos weer tyd vir die Pitch Your Business kompetisie wat I Am Youth, Radiokansel, die Noordwes-Universiteit se bee-hive Enterprise Development Centre van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en TBN saam aanbied. Daar was honderde inskrywings en die is nou uitgedun tot by die top 30. Vandag gesels ons met Riana Robinson van Workspace Dreams, sy is een van die Top 30 finaliste in die Pitch Your Business kompetisie met haar besigheid
31 Jul 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
27 May 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Die 7 seuns en Sy heerlikheid

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 en hoe die Here Homself verheerlik het in die vroee kerk.
26 May 10AM 6 min

Wynand du Preez - Betaal jou werknemers

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Betaal jou werknemers” uit Jak 5:1
28 May 11AM 4 min

Kalaharistories - sien jy kans?

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien jy kans?” uit Job 5:8-9
28 May 11AM 6 min