Pitch Your Business top 20 finalis - Justin Karels met “Just-In Tech IT Solutions."

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met 43-jarige Justin Karels, ’n eggenoot van sy vrou, Bernardine, vir byna 18 jaar, en ’n trotse pa van twee kinders. Hy is een van die Top20 finaliste van die Pitch Your Business kompetisie met sy “Just-In Tech IT Solutions.”
14 Aug 2025 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Sharalyn Cloete from Visible South Africa and the Naked Truth

Keeping in mind that 16th of June will be Youth Day in South Africa, the impact of pornography and inappropriate online content on South African teenagers and families is like a cancer growing in the darkness and festering in many a household and schools. Wynand spoke to Sheralyn about a…
2 Jun 2AM 20 min

China Bell Rugby Players for Jesus

Wynad gesels met China Bell van Rugby Players for Jesus oor sy getuienis en die werk wat hulle onder sport manne en vroue doen
1 Jun 1AM 16 min

Rom 1:20 - God openbaar in Bakterieë

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor Bakterieë van alle dinge…
2 Jun 1AM 8 min

Jaco Strydom - Waar is die nood die grootste?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Waar is die nood die grootste?
2 Jun 1AM 1 min