Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
13 Aug 2025 11AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van…
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Naderstaan” uit Johannes 5:19.
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die ryke vrug van jou gawe” uit Fillipense 4:10.
Johann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy graag met ons wil deel vanmiddag.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.