Wynand du Preez - Waar is jou skatte?

Loading player...
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19
9 Sep 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Hou moed!

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wat jou aanmoedig om moed te hou!
21 Jul 10AM 4 min

Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop"

Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop, volharding en tweede kanse. ’n Getuienis van God se getrouheid, selfs in die moeilikste omstandighede.
16 Jul 10AM 15 min

Petronel Fourie "Weet"

“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvind oor wat is WEET en daarvoor het ons vir Petronel Fourie, Weet se projekbestuurder nader getrek.
14 Jul 10AM 11 min