Jannie Pelser: Nuusinsig

Loading player...
Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
16 Sep 2025 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, veral oor Hemelvaart.
12 May 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Dissipelskap

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here vra dat ons dissipels maak.
12 May 10AM 4 min

Wynand du Preez - 'n Tiende van iets

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Tiende van iets” uit Lev 27:30.
7 May 11AM 5 min