
Waar's VSA se sanksies teen Rusland: Zelensky
Loading player...
Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het in 'n onderhoud met Europese televisie reageer op Amerikaanse president Donald Trump wat gesê het dat Europese lande moet ophou om olie en gas van Rusland te koop. Volgens Trump sal dit help om die oorlog in Oekraïne tot 'n einde te bring. Zelensky sê Trump is reg maar wat eintlik nodig is, is Amerikaanse sanksies teen Rusland.

