Carlissa glo weer soos 'n kind

Loading player...
Janine gesels met Carlissa Kuun, sy het n nuwe CD met die naam “Glo Soos “n Kind” en tussen finansies en swemlesse deur sien sy kans om ‘n sangloopbaan af te skop. So viva!
1 Oct 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Pitch Your Business - Tapiwa Mtetwa

Janine van Niekerk is speaking to Tapiwa Mtetwa as a top 20 finalist in the Pitch Your Business Competition - He presents Digitalisation and In-School Entrepreneurship programs to schools.
22 Jul 8AM 16 min

Retief Burger en Ilan van Staden - Als Wat Lewe

Janine van Niekerk gesels met Retief Burger en Ilan van Staden oor hulle nuwe lied, Als wat Lewe, en ook oor hulle persoonlike ervaring van die voorreg van dissipelskap in die kerk.
22 Jul 1AM 18 min

Corlien Mentz van die OorInstituut

Corlien Mentz is 'n oudioloog by die Oorinstituut in Queenswood. Sy is passievol oor gehoor, gehoorbeskerming en vroeë ingryping veral in kinders met gehoorverlies. Sy gesels vandag bietjie oor geraas-geinduseerde gehoorverlies en wat om te doen wanneer jy vermoed jy het dalk 'n gehoorverlies.
22 Jul 2AM 5 min