Janine van Niekerk gesels met Dian van Zyl, een van die manne wat die manne van die Moot bymekaar roep in Jesus se naam vir Mighty Men Moot die 11de Okt.
2 Oct 2025 2AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
We start off with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be…
Wynand gesels met Jaco Beukes oor kerke se klank gehalte tydens dienste asook die gehalte van klank tydens live streaming and die hulp wat hulle as maakskappy aan kerke en organisasies kan bied om hulle klank oral goed te laat klink .
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Liefde vir ons vyande” uit Matt 5.
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk voëlkundige Andrew Buitendach die Swarttobie, en ondersoek wat die Here doelbewus…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.