Sonet Claassens weet waar haar vrede lê

Loading player...
Wêreldgeestesgesondheid word op Vrydag 10 Oktober beklemtoon en Sondag 12 Oktober 2025 is Nasionale Tuindag. Wat ‘n voorreg om Sonet Claassens (29) te kan gesels. Sy is die perfekte keuse om hierdie twee fokusdae as wegspringplek, te gebruik. Aangesien sy so baie in haar lewe moes oorkom en vandag met dankbaarheid haar storie kan deel.
8 Oct 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Janlu Kuyler: God se eer in Hand 8

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 8 oor die Here se eer in en deur gewone mense se lewens.
13 Nov 10AM 5 min

Kalaharistories: Kies jou geskernk

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kies…
13 Nov 10AM 7 min

Retief Burger: Aanbidding deur jou dade

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding deur jou dade.”
11 Nov 10AM 3 min

Heinz Winkler - ONE80

Johann Els is talking to Heinz Winkler. He is currently in the news about his new movement, ONE80, which was inspired by the late American activist Charlie Kirk’s organization, Turning Point USA. We want to know more.
5 Nov 9AM 15 min