Anné Pretorius - Memoires van jou geliefdes

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Anné Pretorius oor haar Memoires van jou Pa en van ‘n soldaat, waar sy jou lei om jou lewensverhaal en memorabilia vir jou geliefdes agter te laat op ‘n unieke manier.
20 Nov 2025 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - Naderstaan

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Naderstaan” uit Johannes 5:19.
23 Jul 11AM 6 min

Wynand du Preez - Die ryke vrug van jou gawe

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die ryke vrug van jou gawe” uit Fillipense 4:10.
23 Jul 11AM 4 min

Heila de Villiers - Wanneer die Gees Fluister

Johann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy graag met ons wil deel vanmiddag.
21 Jul 10AM 17 min

Vivienne Heath - My One Thing

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “My One Thing.”
22 Jul 11AM 3 min