Nuwe Napha-president sit doelwitte uiteen

Loading player...
Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, het 'n nuwe president. Hannes du Plessis is deur lede verkies en neem oor by Axel Cramer vir die volgende twee jaar. Kosmos 94.1 Nuus het by Du Plessis aangeklop om uit te vind wat sy doelstellings is vir sy termyn.
5 Dec 2025 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Regering moet ingryp met veilige vervoer van leerders

Die departement van basiese onderwys het die parlement se staande komitee oor begrotings ingelig oor leerdervervoer en vordering met skoolinfrastruktuur. Meer as 730 000 leerders word daagliks vervoer, hoofsaaklik in landelike gebiede. Volle dekking word deur begrotingsbeperkings belemmer. Amptenare het veiligheidsingrype, insluitend wetstoepassing, uitgelig. Die woordvoerder, Terence Khala, sê infrastruktuurdruk…
14 Mar 1AM 1 min

Copps 94.1: Diabetes, selfdood hou noodspanne besig

Copps 94.1, in samewerking met die Namibiese polisie, het Vrydagaand gehelp om die lewens van twee mense in Windhoek te red: Die eerste ‘n man wat in ‘n diabetiese koma was en die tweede ‘n jong vrou diep in Katutura wat probeer het om selfdood te pleeg. Kosmos 94.1 se…
13 Mar 11PM 1 min

FNB Namibië ATM's vat ook nou nuwe banknote

Nadat die Bank van Namibië hulle nuwe note in September 2025 in sirkulasie geplaas het, het banke hul sisteme en outomatiese tellermasjiene begin opgradeer om die note te akkommodeer. FNB Namibië, die bank met die grootste distribusie-netwerk, het aangekondig dat sy ATM's landwyd nou die nuwe note aanvaar. Kosmos 94.1…
13 Mar 11AM 1 min

Twee nuwelinge in Springboksewes-vrouespan

Rugby: Twee nuwelinge, Maceala Samboya en Shanidiné Bezuidenhout, is ingesluit in die groep van 14 Springboksewes-vrouespelers wat Sondag vertrek vir die laaste internasionale sewestoernooie in Uruguay en Brasilië. Afrigter Cecil Afrika het ook die ervare Catha Jacobs betrek. Die toernooie vind volgende naweek in Montevideo plaas en 'n week later…
13 Mar 11AM 1 min