
Copps 94.1: Diabetes, selfdood hou noodspanne besig
Loading player...
Copps 94.1, in samewerking met die Namibiese polisie, het Vrydagaand gehelp om die lewens van twee mense in Windhoek te red: Die eerste ‘n man wat in ‘n diabetiese koma was en die tweede ‘n jong vrou diep in Katutura wat probeer het om selfdood te pleeg. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was op die toneel en doen verslag:

