
Sperdatum vir Starlink-insette kruip nader
Loading player...
Cran het 'n opdatering uitgereik van die proses wat met Starlink se lisensie-aansoek verband hou. Die lisensiebod is volledig op 28 November in die Staatskoerant gepubliseer en belanghebbendes het die geleentheid om insette te lewer voor Vrydag, 12 Desember. Starlink-voorstander Peet van Staden, elektroniese ingenieur en suideboer vra die publiek om deel te neem.

