
Gemeenskapsaktivis op reis vir eie 'grond-oudit'
Loading player...
Die gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb is besig met 'n toer deur die land om na te gaan watter plase leeg staan. Hy besoek ook plase waar daar Ikhomani voorvadergrafte is. Volgens Gariseb gaan hy deur sy prokureur, Kadhila Amoomo, die regering dwing om 'n grond-oudit te doen. Gariseb het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en gee 'n oorsig oor sy tog.

