
Olthaver en List maak reg vir besige jaar
Loading player...
Die voorsitter van die Olthaver en List Groep, Sven Thieme, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê hulle maak gereed vir 'n besige jaar. Namibië se grootste private maatskappy is ’n diverse groep wat sowat 17 maatskappye in agt sektore van die ekonomie bestuur en meer as 5 500 mense in diens het. Thieme vertel meer.

