
Ds Janlu Kuyler - Geskiedenis bewys Sy getrouheid
Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 13:37 wat praat oor hoe geskiedenis die Here se getroudheid en Goddelikheid bewys.





