Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing

Loading player...
Johann Els gesels met Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing, ’n splinternuwe Paasproduksie as inisiatief van Die Dameskring Aasvoëlkop. Fondse wat ingesamel word is vir “Tjokkertjies vir Jesus”, ‘n pre-primêre skool in Krugersdorp wat wonderlike werk doen om die kinders met goeie waardes en selfvertroue, gereed te kry vir skool.
19 Mar 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - Naderstaan

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Naderstaan” uit Johannes 5:19.
23 Jul 11AM 6 min

Wynand du Preez - Die ryke vrug van jou gawe

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die ryke vrug van jou gawe” uit Fillipense 4:10.
23 Jul 11AM 4 min

Heila de Villiers - Wanneer die Gees Fluister

Johann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy graag met ons wil deel vanmiddag.
21 Jul 10AM 17 min

Vivienne Heath - My One Thing

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “My One Thing.”
22 Jul 11AM 3 min