GNT Heidie vd Spuy Sendeling vrou in die Amazone saam met haar man Arnold

Loading player...
Wynand gesels met Heidie oor haar roeping as sendeling vrou in Suid amerika in die Amazone saam met haar man Arnold en die uitdagings wat hulle daagliks mee te doen het ...
7 Apr 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings for the week

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
17 Apr 1AM 11 min

Susan Lombaard - Genade in die vashou aan Hom

"Julle dogter lewe." Vier woorde. Na ure van gebed en onsekerheid. 'n Storie oor engele in uniforms, vroegoggend-genade, en die God wat nie slaap nie. Susan Lombaard van Maroela Media deel die getuienis met Janine van Niekerk.
15 Apr 2AM 20 min

Tania Strauss skryf en sing Jessie

Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.
16 Apr 2AM 19 min

Nico van der Merwe from Eduplex

Janine van Niekerk speaks to Nico van der Merwe, founder not only of the Ear Institute but also of Eduplex, a Christian private school in Queenswood, Pretoria. Nico is an international Christian speaker and the author of several books, including What Does God Know About Business and VISION – Dare…
15 Apr 2AM 6 min