Die lieflike Liezel van Intiem het weer met ons kom huwelik advies gesels vir die laaste keer die jaar. Sy trek die vergelyking hoe die huwelik soos finansies en besigheid werk en wat jy kan doen om suksesvol te wees daarin.
Die manne agter die Survivors Gholfdag, Gerhard van der Westhuizen en Rayno Strauss het kom kuier by Doepie en Nina op Ontbyt. Hulle gesels oor die hart van die gholfdag en die visie wat hulle het om soveel as moontlik te help waar hulle kan.
Met duisende leerders nog nie geplaas by skole vir volgende jaar nie gesels ons met Riaan Van Der Bergh van Fedsas oor waar die probleem lê en wat die staat moet doen om dit reg te kry.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.