
EFF is boos vir AfriForum
Loading player...
AfriForum sê die vonnisoplegging van EFF-leier Julius Malema wys niemand is bo die wet verhewe nie. Dit volg na die Oos-Londense Landdroshof in die Oos-Kaap Malema tot vyf jaar tronkstraf gevonnis het vir vuurwapenverwante aanklagte. Jacques Broodryk van AfriForum sê druk van die burgerlike samelewing het gehelp om die saak na die hof te bring:

