
Rom 1:20 - God openbaar in die Witkruisvleivalk
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Andrew Buitendach oor hoe die Here Homself openbaar het in die Witkruisvleivalk.





