
Zelensky bepleit weer samesprekings om oorlog te beëindig
Loading player...
Oekraïne se president Volodymyr Zelensky sê sy land is gereed vir enige vorm van onderhandelinge met Rusland. Hy sê dis ʼn groot risiko om te dink pogings om gevegte te beëindig kan eers weer begin as die konflik in Iran verby is. Hy het aan CNN gesê die oorlog in Iran het die fokus weggeneem van Moskou se aggressie teen sy land. Zelensky sê wêreldleiers, insluitend president Donald Trump, moet met die Russiese president Vladimir Putin praat om die oorlog te beëindig:

