
Iran het nie die magtige posisie wat mense dink hy het nie
Loading player...
Alexander Dragonetti is 'n voormalige Britse diplomaat en krisisleier, sê Iran is nie in so ‘n magtige posisie soos wat mens sou dink, om onderhandelinge met die VSA te dryf nie. Hy voer aan in die korttermyn loop alles vlot maar, die prentjie lyk heeltemal anders in die medium termyn. Hy verduidelik.

