
Goeie rade maak vir beter bestuur
Loading player...
Die Bank van Namibië het sy eerste seminaar in ‘n reeks aangebied, onder die tema "Korporatiewe Bestuur as 'n Pilaar van Vertroue - Versterking van Raadsleierskap om Finansiële Stabiliteit te Beskerm en Openbare Vertroue te Verhoog." Die seminare sal die ontwikkelende rol van rade, bestuurspraktyke, raadsbestuur, diversiteit en hoë rade-aandeelhouerverwagtinge met breër maatskaplike verantwoordelikheid balanseer en ondersoek. Die goewerneur van die sentrale bank, Ebson Uanguata het die seminaar geopen.

