
Die vyfde RMB Backyard Ultra sal op 18 Julie weer op Uis plaasvind.
Loading player...
Die vyfde RMB Backyard Ultra sal op 18 Julie weer op Uis plaasvind. Die gewilde ultra-marathon waar atlete 6 706 meter elke uur moet voltooi en die laaste man en vrou wat staan, wen. Inskrywings het reeds gesluit maar daar is nog plek in die “fun run”-kategorie. Riana Scholtz van Namibia Ultra Trails wat die Backyard Ultra reël het meer.

