Kalaharistories: In 'n vispens

Loading player...
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In ‘n vispens” uit Matt 9:25 en Ps 118:5
14 May 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - hoe broosheid eindig in vertroue

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 6, hoe broosheid eindig in vertroue.
20 Oct 10AM 5 min

Wynand du Preez: Help met wat nodig is

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help met wat nodig is” uit Handelinge 3.
15 Oct 11AM 5 min

Rudi Botha bring nuusperspektief

Johann Els gesels met Rudi Botha, sr Pastoor by Open Baptist Church in Hartebeespoort, ons nuwe Nuuskommentator op ‘n Dinsdag oggend In Goeie Nuus Tyd. Ons wil die mens agter die nuuskommentaar leer ken.
14 Oct 10AM 15 min