
Bok-belyningskamp 'n sukses, sê Rassie
Loading player...
Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê die afgelope oefenkamp in Kaapstad was 'n sukses, met spelers wat ten volle in ooreenstemming gebring is met die strukture en stelsels. Die groep van 40 het tien nuwelinge ingesluit. Nog 'n oefenkamp sal volgende maand gehou word ter voorbereiding vir die dubbel-kragmeting tussen die Springbokke en die Barbarians, en die SA A-span teen Zimbabwe. Erasmus sê die meeste van die doelwitte is bereik:

