
Hou moed, boere, julle staan nie alleen teen BKS: NLU-president
Loading player...
Namibië is omring deur bek-en-klouseer maar die landbou-sektor en al sy rolspelers werk hard saam om die kommersiële gebied siektevry te hou. Die Namibiese Landbou-unie staan voor en sy president Thinus Pretorius het ‘n boodskap van bemoediging aan boere landwyd met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.

