
Tydelike invoerreëls vir buitelandse voertuie môre in SA van krag
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se hoof van Doeane- en Aksyns, Beyers Theron, het herhaal dat alle buitelandse geregistreerde voertuie wat Suid-Afrika binnekom, vanaf môre verklaar moet word vir tydelike invoer. Beyers sê buitelandse voertuigeienaars moet voertuie deur die Reisigersbestuurstelsel verklaar, voor hulle die land binnekom of verlaat. Hy het in gesprek met SABC News beklemtoon die proses vorm deel van pogings om doeanestelsels te vernuwe en veiligheid by toegangspunte te versterk:

