
Grondeisers by Krugerwildtuin baat by nuwe inisiatief
Loading player...
Die minister van bosbou, visserye en die omgewing, Willie Aucamp, het 'n ooreenkoms vir 'n bevoordelingskema met grondeisers onderteken wat aan die Krugerwildtuin gekoppel is, en saamval met die eeuvieringe van die wildtuin. Die inisiatief van sewe grondeisers is gemik op die skepping van werksgeleenthede, sakegeleenthede, vaardigheidsontwikkeling en belegging vir gemeenskappe wat geraak word. Die minister sê die skema balanseer bewaring met ekonomiese insluiting, wat verseker gemeenskappe trek voordeel uit die park se hulpbronne terwyl die omgewings- en toerismewaarde behoue bly:

