
Die koue is die week op pad
Loading player...
'n Kouefront is vandeesweek op ons voorstoep. Dit sal in die Suide begin, en temperature onder nul grade kan verwag word vanaf Woensdag. Teen Donderdag sal die koue dieper in die binneland versprei. Kosmos 94.1 Nuus het met die weervoorspeller by die Namibiese Meteorologiese Diens, Albertina Anderson, gepraat.

