
Lynminister sê na NNN groenskemas besoek
Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die afgelope week verskeie groenskemas in die land besoek, insluitende die Ekoka Brownfield- en die Etunda-skemas. Die plaasbestuurders het haar oor infrastruktuurtekorte ingelig. Landbouminister Inge Zaamwani het inligting oor dié besoeke en probleme wat uitgelig is:

