
Soedan-krisis moet bo-aan internasionale agenda wees
Loading player...
Die menseregte en humanitêre situasie in Soedan is uiters kommerwekkend. Die Britse Arbeider-LP Anneliese Dodds het besoek aan Soedan afgelê. Sy het teennoor Sky News haar skok uitgespreek dat 13 miljoen mense is uit hul huise in Soedan verplaas is en ten spyte hiervan, word die krisis nie bo-aan die internasionale agenda geprioritiseer nie.

