
Sterker rand, goedkoper olie en duur olie, swakker rand
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse rand verhandel sedert Vrydag rondom 16.20 teenoor die Amerikaanse dollar terwyl die prys van Brent ru-olie verlede week ook gedaal het en tans rondom 94 dollar ‘n vat verhandel. Kosmos 94.1 Nuus het met Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gesels oor die verband tussen die twee eenhede. Hy verduidelik.

